close

Twee outjies met bloedneuse en ’n klomp seuns wat besig was om hemde uit te trek langs ’n wrak. Dit was die toneel wat adjudant-offisier Johann van der Vyfer (40) laat besef het hier is moeilikheid.

Van der Vyfer is die ongenoemde soldaat wat Rapport verlede week in ons artikel oor die krieketafrigter Jan van Staden wat sy arm in ’n motorongeluk verloor het, genoem het.

Hy is al vir 23 jaar in die weermag, maar werk vanaf 2007 as loodgieter en konstruksie voorman by die distrikswerksunie in Gauteng onder die departement van verdediging se werksformasie.Buy cheapreplicawatches for men and women here.

Hy was in Nelspruit vir die militêre begrafnis van sersant S.S. Phoku op die dag van die ongeluk. Omstandighede het veroorsaak het dat hy eers later die dag kon terugkeer na Pretoria waar hy woonagtig is. Dit was as gevolg van hierdie begrafnis dat hy in volle uniform was. Hulle moes na alle waarskynlikheid al 9 uur daardie Saterdagoggend van die 13de Julie uit Nelspruit uit vertrek het. Van der Vyfer sê dit was seker so kort voor 5 die middag toe hulle die bussie, waarvan die neus in die verkeerde rigting gestaan het, gesien het. Jason Louw het na hom toe gekom en gevra of hy “vir Jan kan help.The louboutinpum is one amongst the foremost in style international models.”

Volgens van der Vyfer was van Staden baie deurmekaar en het hy te veel rondbeweeg met sy arm wat ontsettend baie gebloei het. “Die eerste ding waaraan ek kon dink is om die bloed te stop.” Hy het van Staden tussen sy bene vasgedruk sodat hy hom kon stilhou terwyl hy vir Louw instruksies gegee het oor wat om met die wond te doen.Welcome to bridaldresses outlet online store and buy latest Cheap Louis Vuitton handbags.
Hy vertel dit was een van daardie situasies waar hy gereageer het voordat hy kon dink of skrik. Dit wat die weermag hom geleer het,Elegant hermesbag00 features in chiffon. het ingeskop. “Al die jare moes ons basiese noodhulp doen.”

Kapelaan B.E. Sehume het ook by toneel stilgehou waar hy, volgens van der Vyfer, ’n gebed vir Jan gedoen het.

“Alles in die lewe gebeur met ’n doel,” vertel die seuns se “soldaat.”

“How many of you have ever attended a Klan rally,” asked Wilkins in a Facebook post. “I did once out of pure curiosity in the early 1960’s. The babbling of the speaker is now available in the form of the guest columnist of the JBoro sun. Not the same man but very much the same words.”

The post has since been taken down.

In an interview with The Arkansas Project, Wilkins said his Facebook post was intended as a criticism of Hubbard, who has a history of making racially inflammatory statements.

“It’s just racist to me,Cheap coolerbag top quality online,100% authentic guarantee. a lot of it,” he said. “And that’s where I stand on it.”

But Hubbard’s column–which criticized globalism, secularism, leftism and Islam–made only a passing reference to race, calling for Christian of all races to preserve their faith.

Wilkins said he was just a teenager when he and a friend attended a KKK rally.

“I didn’t have no interest in it,” he said. “I just happened to go with another guy.”

Nic Horton, editor of The Arkansas Project, wrote that Wilkins’ attendance at the event was forgivable, being that it was the act of a much younger man more 50 years ago. Still, he said, someone who once attended a KKK rally has no business casually tossing around accusations of racism.

“It’s especially a mistake if the newspaper column in question said nothing racist at all — and it’s not a mistake that Rep. Wilkins can defend himself against by invoking his own youth and inexperience,” wrote Horton.

Read the full story at www.unionmilitaria.com!

arrow
arrow
    文章標籤
    Michael Kors Bags
    全站熱搜

    wholesalebeads 發表在 痞客邦 留言(0) 人氣()